
Anet du Toit
🎨 Tips & Tricks
Hierdie afdeling is gratis en bedoel om jou te help beter sien, nie om jou te oordeel nie. Die lesse […]
FreeVan Passie Tot Beroep (Boek)
In hierdie kursus kry jy ’n oorsig van hoe om jou kreatiewe passie doelbewus te ontwikkel tot ’n volhoubare kunsloopbaan. […]
R100.00Biddende Hande. A4 Grootte
Hande vertel stories. In hierdie les leer jy hoe om realistiese hande te skilder, laag vir laag met die nat […]
R500.00Die Alpakka
Hierdie kursus fokus op die skilder van sagte, realistiese hare en pels, én die opbou van oortuigende houttekstuur – van […]
R400.00Ek Is, Al Sien Jy My Nie.
Blomme & Vel – ’n Olieverf Portretstudie In hierdie kursus wys ek jou stap-vir-stap hoe om ’n realistiese vroulike portret […]
R600.00Vars Vye
In hierdie kursus wys ek jou stap vir stap hoe om vars vye in olieverf te skilder met ’n nat-op-nat […]
R500.00Vel Skakerings
🎨 Leer Om Enige Velkleur te Skilder!Sluit aan by my Vel Skakering Kurses en ontdek hoe om realistiese velkleure maklik […]
R300.00Die Sebra. Portret.
Skilder saam met my, ek wys jou hoe om nie tussen die lyne te verdwaal nie 😊
R600.00Buffel – Olieverf Kursus (Nat-op-Nat)
Stap-vir-stap olieverfkursus waar jy leer hoe om ’n realistiese buffel met ’n nat-op-nat tegniek te skilder.
R600.00











